Natasha Joubert
Overview
“Maybe the journey isn’t so much about becoming anything. Maybe it’s about unbecoming everything that isn’t really you, so that you can be who you were meant to be in the first place.”
Natasha Joubert, voormalige Mrs United Nation SA en Mrs United Nation Internasionaal, motiveringspreker en sangeres het bekend geword met treffers soos Dankie Heer, O My Bokka en Daisy.
As enkel-mamma van 3 pragtige kinders, beroepsvrou en kunstenaar staan Natasha haar plek vol. Sy en haar kinders woon in Hartenbos. Sy tree op by damesoggende, eredienste, konserte, feeste, markte en huiskonserte.
Natasha is ook vir die afgelope 3 jaar betrokke by Inspired Gifts and Apparel, Inspired is ‘n besigheid wat “Faith Based Inspired Clothing and Gifts” vervaardig en verkoop.
Natasha is aktief op sosiale media met kort inspirerende boodskappe en Worship Wednesday.
“Daar is geen manier wat ek alles sonder die Here se hulp in my lewe kon doen nie. Ek sien en ervaar Hom in die kleinste, fynstste details van my lewe. Hy gee my hoop! Hoop tel my op en dit maak dat ek dit so graag wil deel met iemand wat dit nodig het, dalk vandag nog.”
Contact Details
Social Media
Map
Images
Contact Owner / Request a Quote
Are you "Making A Difference"?
MINIMIZE YOUR RISK!
Buy with confidence from our verified service providers and be sure that you get the best deal and great after-sales service! Business owners wanting to get verified - please call 074 305 0405.
Get Verified!Review
Write a ReviewThere are no reviews yet.